Bob Odenkirk

Bob Odenkirk
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert John Odenkirk
Geboorte 22 Oktober 1962 (1962-10-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bob Odenkirk (gebore 22 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Nebraska (2013) en in die televisiereekse Mr. Show with Bob and David (1995), Breaking Bad (2008), en Better Call Saul (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search